Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
2022-matrieks kan aansoek doen om Pay-internskappe
Die DA in die Wes-Kaap moedig die matriekgroep van 2022 aan om aansoek te doen om die “Premier Advancement of Youth” (Pay)-program. Aansoek kan reeds sedert 9 Januarie gedoen word en die sperdatum is Vrydag 27 Januarie.
-
Vrou dood op KWV-perseel in vurkhyser-fratsongeluk
Gerigte van ’n fratsongeluk wat tragies die lewe van ’n vrou op die KWV-perseel in die Paarl geëis het vandag (25 Januarie), is deur die KWV bevestig.
-
Bejaarde vrou vermoor gevind in spogwoonbuurt in Paarl
Die gemeenskap van die Paarl is stomgeslaan ná die liggaam van ’n bejaarde vrou in haar huis in Joubertstraat, sentraal-Paarl, gevind is.
-
Gereed vir skool!
Gr. R en 1-leerders het op Woensdag 18 Januarie hul skoolloopbaan by plaaslike laerskole begin.
-
Styging in kragtariewe sal landboubedrywe knou
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het gister aangekondig dat ’n tariefverhoging van 18.65% vir die 2023/24 tariefjaar aan Eskom toegestaan is.
-
Paniek ná gevaarlike stof uitloop
Die plaaslike brandweerdienste in die Paarl het vanoggend (20 Januarie) hul hande vol gehad nadat ’n lekkasie van ’n gevaarlike stof in die industriële gebied in Dal Josafat aangemeld is.
-
Drakenstein verkeersvloei beter met nuwe puntdiensbeamptes
Die verkeer in Drakenstein sal na verwagting binnekort beter vloei met die hulp van 15 nuwe puntdiensbeamptes wat hiér aangestel is.
-
Minister maak vanaand matriekuitslae bekend
Met elke minuut wat verbygaan voordat die matriekuitslae môreoggend oorhandig word voel dit sekerlik vir die klas van 2022 asof oordeelsdag besig is om aan te breek.
-
-
Vrou (43) vas ná bedrog
Die 43-jarige Jeanette van Zyl wat Maandag in die hof verskyn het weens ’n bedrogspul van miljoene rande op ’n druiweplaas buite Wellington bly agter tralies in die Worcester-gevangenis.










