Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
’22-uitslae geskiedkundig
Die klas van 2022 in die Wes-Kaap het met ’n 81,4%-slaagsyfer geskiedenis gemaak. David Maynier, die LUR vir onderwys in dié provinsie, sê hy is verheug met die resultate wat die 2022-matrikulante opgelewer het.
-
Paarl police’s contact numbers during load shedding
Paarl police provides alternative contact numbers for sector vehicles for those shaky load shedding hours.
-
-
HJS lewer weer die slimste seun
Die Hoër Jongenskool Paarl het die tweede agtereenvolgende jaar een van die slimste seuns in die land opgelewer.
-
New point service officers to improve traffic flow
On Thursday 19 January, Drakenstein Municipality became the first municipality in the Western Cape to officially launch The Pointsmen Project.
-
Jan Blohm hou ’n solo-uitstalling
Die musikant Jan Blohm se solo-uitstalling, ’n Ver-Ander, open Saterdag (28 Januarie) om 11:00 in die Breytenbach-galery in Wellington.
-
Gospel artist prays people transcend through songs
A local nurse and mother of three, Abby Teba (39), recently released her first online gospel album.
-
Edgar Arendse kap terug ná korrupsieklagte teen hom
Die GOOD-party se voormalige Drakenstein-raadslid, Edgar Arendse, kap terug met sy eie bewerings van valshede wat deur die party voorgehou word.
-
Gevaarlike stof lek ná beurtkrag
Die plaaslike brandweerdienste in die Paarl het Vrydagoggend (20 Januarie) hul hande vol gehad nadat die lekkasie van ’n gevaarlike stof in die nywerheidsgebied in Dal Josafat aangemeld is.







