Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarlse lotto-wenner bly tjoepstil
Êrens in die Paarl is ’n man wat R25 miljoen ryker is, en nie eens sy familie weet daarvan nie.
-
Beurtkrag: Weer vlak 5 en 6 ons voorland
Eskom het sopas aangekondig dat fase 5-beurtkrag sal vanaf 12:00 vanmiddag tot 21:00 vanaand geïmplementeer word. Daarna sal fase 6-beurtkrag tot môreoggend 05:00 geïmplementeer word.
-
Vrou wat glo in Bergrivier verdrink het, lewe nog
Die vrou wie vanoggend (Maandag 30 Januarie) uit die Bergrivier in Paarl gehaal is, is “nog baie lewendig”. Dit volgens ’n reddingswerker wat op die toneel was.
-
Woman (28) dies tragically in forklift freak accident on KWV-site
On Wednesday (25 January) a freak accident with a forklift claimed the life of a 28-year-old woman on the KWV site in Paarl.
-
Brand op Bainskloofpas buite beheer
Die brand wat op Bainskloofpas woed is buite beheer het die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit vanoggend (29 Januarie) bevestig.
-
F’hoek villa is ‘Love Island’
The 2023 version of popular UK TV show Winter Love Island has been moved out of Constantia in Cape Town’s plush southern suburbs to a Franschhoek villa for fear of kidnapping gangs.
-
Noisy generators annoy
The national power crisis has caused a ripple of complaints, new regulations and additional costs with no thanks to noisy generators disturbing the peace.
-
-
‘Skud dit af, skud dit af . . .’
Die bekende Paarlse fiksheidsafrigter Olivia Losper is tans te sien in die splinternuwe werklikheidsreeks Die groot afskud, waar sy lid is van ’n span afrigters wat deelnemers help om gewig te verloor.
-









