Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Munisipaliteit sensor Facebook-inskrywings
Lede van die publiek het onlangs agtergekom dat hulle nie meer kommentaar op die Drakenstein-munisipaliteit se Facebookblad kan lewer nie.
-
Skole in vakansie geplunder
Talle Wes-Kaapse skole was in die Desember/Januarie-skoolvakansie weer die “slagoffer” van misdadigers.
-
Paarl pronk met R25 miljoen-Lotto-wenner
Êrens in die Paarl is ’n man wat R25 miljoen ryker is, en nie eens sy familie weet daarvan nie.
-
Polisie betrap man met gesteelde vuurwapen
Die Paarl-Oos-polisie het die afgelope naweek daarin geslaag om nóg ’n onwettige vuurwapen van die strate van dié woongebied te verwyder.
-
Pasop vir misdaad in Van der Stel-rylaan
Inwoners kla dat ’n nuwe tendens ontstaan het waar misdadigers wat maskers dra, motoriste in Van der Stel-rylaan in Paarl-Oos teiken.
-
-
Man (24) leef en sterf op geliefde ysterperd
Die dag toe die weg na sy droom om ’n motorfiets-tegnikus te word uiteindelik suksesvol gebaan is, het elke aspirasie saam die 24-jarige Gerrit de Waal in ’n motorfietsongeluk gesterf.
-
Matriculant to study music in Maastricht
A new chapter awaits Trinity Kleinschmidt in Europe, where she will begin life beyond school and study further.
-
Ek is oud, maar ‘aanhoudend’
’n Dief het hom lelik vasgeloop toe hy onlangs ’n vrou van haar waardevolle besittings in die Paarl-middedorp wou besteel.
-
Tamia Botha se gesin wag tevergeefs op antwoorde
Dit is reeds vier maande nadat die kleuter Tamia Botha vermoor is en haar lyk op die perseel van ’n skool in Paarl-Oos gestort is.





