Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Só word aanvallers self slagoffers
Gevalle van onmiddellike karma in reaksie op diefstal in Wellington en Paarl het die afgelope maand bewys wat gebeur wanneer slagoffers die oorhand oor hul aanvallers kry.
-
Wen een van twee boeke, net betyds vir Valentynsdag!
Met Valentynsdag wat op Dinsdag 14 Februarie gevier word sien ’n mens net rooi harte en sjokolade oral waar jy kyk.
-
Tronkbewaarders, gevangenes in hospitaal ná messtekery
Die klokslag-roetine van die Drakenstein-korrektiewe-sentrum is erg ontwrig toe vier tronkbewaarders vanoggend (Woensdag, 8 Februarie) deur vyf gevangenes aangeval is.
-
Skote klap ná stootskrapers in Rooiland trap
’n 28-jarige man is dood ná skote vandag (Dinsdag 7 Februarie) in Rooiland in Magnolia, Paarl-Oos geklap het.
-
Oorsprong van stink reuk wat oor Paarl en Wellington hang gevind
Die ondersoek na wat die stink reuk in die lug veroorsaak oor Paarl en Wellington is afgehandel deur die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM). En daar is vasgestel dat die geweldige stank wat vanaf Wellington tot in Paarl-suid geruik word, af
-
Wetstoepassers, voertuig in Paarl-Oos aangeval tydens onluste
Openbare geweld het gistermiddag (Saterdag) in die strate van Rooiland, Paarl-Oos losgebars toe munisipale wetstoepassers wonings in die omgewing afgebreek het.
-
Medical centre is a first for Klapmuts
The friendly faces at the Klapmuts Medical Centre have dedicated themselves to bridge the gap for locals seeking medical attention among stretched state clinics or far away facilities since July 2022.
-
Bakkie met 16 vroue rol op R44
’n Vrou is dood en nog 16 passasiers is Woensdagmiddag (1 Februarie) beseer nadat ’n enkele bakkie op die R44 tussen Wellington en Klapmuts gerol het.
-
Swanger vrou leef ná noue verdrinking
Talle Paarliete het Maandag kopgekrap toe bevind is dat ’n vrou wat vermoedelik in die Bergrivier in die Paarl verdrink het, nog leef.
-
Vurkhyser by KWV eis vrou
“Die emosies het Woensdagmiddag ná die vurkhyser-fratsongeluk hoog geloop. Die polisie op toneel by die KWV-perseel het wel daarin geslaag om die bystanders en familie se gemoedere te bedaar.”.










