Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
2 066 leerders kort nog plek
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het sedert die begin van Januarie meer as drieduisend laat skoolaansoeke ontvang vir kinders wat veronderstel is om vanjaar graad 1 en graad 8 moet begin.
-
Kat vergiftig en geskiet
’n Inwoner van die Vrykyk-woonbuurt in Paarl is woedend nadat sy geliefde kat, Peanut, vergiftig en met ’n windbuks geskiet is.
-
Jong bedelaars wek kommer
Daar heers groot kommer by ’n plaaslike organisasie nadat dit onder hul aandag gekom het dat sommige ouers glo hul kinders uit die skool hou sodat die kleintjies by winkelsentrums en verkeersligte in die Paarl kan staan en bedel.
-
Polisielid skuldig ná rassevoorval
’n Polisiebeampte wat aan die Paarl-Oos-polisie verbonde is, is einde verlede jaar skuldig bevind aan crimen injuria nadat hy rassistiese aanmerkings teenoor sy swart kollegas gemaak het.
-
Matrikulant haal gesogte top-40
Cleo George is nie net een van New Orleans Sekondêr se topmatrikulante nie, sy het ook op provinsiale vlak onder die matrikulante van 2022 baie goed gevaar.
-
-
Jeanette Van Zyl (43) kry nie borgtog ná bedrogspul
Die 43-jarige Jeanette van Zyl, wat strafregtelik vervolg word in verband met ’n bedrogspul van miljoene rande op ’n Wellington-druiweplaas, is borgtog geweier en word in die Worcester-gevangenis aangehou.
-
Gesprek oor Afrikaans by Adam Small-fees
Die Vriende van Afrikaans en die Pniël Erfenis-en-kultuurtrust nooi jou uit na die Ommietafelgesprek wat tydens die jaarlikse Adam Small-fees op Saterdag 25 Februarie gehou word.
-
-






