Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Somerreën sak uit, maar watervlakke bly laag
Ten spyte van vanjaar se goeie somerreën bly damme se watervlak heelwat laer as in 2022.
-
-
Hugenote ‘plak’ in die vallei
Paul Roux is omstreeks 1665 in Orange naby Avignon in Suidoos-Frankryk gebore. 20 jaar later is dié dorpie se vorstelike paleis in opdrag van die sonkoning Lodewyk XIV tot op die grond afgebreek en alle plaaslike Protestante uitgedryf of vermoor.
-
Gerespekteerde wyksraadslid sterf skielik
Ansaaf Crombie, die Stellenbosch-raadslid wat ook vantevore in Klapmuts gedien het, is Dinsdagoggend skielik oorlede.
-
Pride of Paarl takes on the 2023 Absa Cape Epic
Paarl riders will be aiming to spring a surprise or two in this year’s Absa Cape Epic as they test themselves against the world’s best in the 19th instalment of the prestigious eight-day stage race.
-
-
Thieves now stealing pools
This summer proved to get the better of most in the Drakenstein Valley, especially since burglars could not handle the heat and stole their own swimming pool.
-
Larries-onderwysers van die bestes
Die Hoër Meisieskool La Rochelle het hierdie week hulde gebring aan ’n groep onderwysers by die skool wat gedurende die nasionale seniorsertifikaateksamen nie net die skool nie, maar ook die vallei trots gemaak het.









