Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Waar gaan die geld vandaan kom?
Die konsepbegroting van die Drakenstein-munisipaliteit is onlangs ter tafel gelê, en hoewel inwoners nou al behoort te weet dat tariefverhogings jaarliks toegepas word, bly dit maar ’n groot skok as jy eers sien hoe dit jou sak gaan raak.
-
Sê nou jou sê oor begroting
Inwoners gaan beslis swaar sluk aan die voorgestelde tariefverhoging van elektrisiteit wat in die konsepbegroting vir die 2023-’24-boekjaar op Woensdag 29 Maart op die munisipale raadsvergadering ter tafel gelê is.
-
Gang rapists sentenced
Following a full investigation by the Family Violence, Child Protection and Sexual Offences Unit Paarl, four men were sentenced on 3 March for sexual crimes that occurred in Paarl East during October 2019.
-
Boishaaier nog in waakeenheid
Die 17-jarige Chris Jordaan van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) is steeds onder sterk verdowing in die waakeenheid in ’n hospitaal in Pretoria nadat hy verlede week ’n kopbesering in ’n rugbywedstryd in dieselfde stad opgedoen het.
-
-
-
Onderwys geprioritiseer in Wes-Kaapse begroting
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) beplan om R29,55 miljard te bestee op onderwys in die provinsie.
-
Direkteur se kontrak deur DM beëindig
Drakenstein se uitvoerende direkteur van beplanning en ontwikkeling, Jacqui Samson, se dienskontrak met die munisipaliteit is Vrydag (31 Maart) ingevolge munisipale regulasies vroeër beëindig.






