Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl-Oos-GPF nooi inwoners om aan te sluit
Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum nooi inwoners wat daarvoor kwalifiseer om vir vakante poste by die forum aansoek te doen.
-
‘Gemeenskap byt hand wat voer’
Die stasiebevelvoerder van die Paarl-Oos-polisie het die beskadiging van ’n polisievoertuig, wat onlangs in die Magnolia-gebied onder die klippe gesteek is, ten sterkste veroordeel.
-
CanPlan: Cape farm plan unveiled
The Western Cape Minister of Agriculture’s unveiling of the department’s Western Cape Cannabis Framework and Implementation Plan (CanPlan) is expected boost the momentum of the industry’s already blooming enterprise.
-
Asbesdakke van Ebenezer Primêr word verwyder
Die Wes-Kaapse departement vir infrastruktuur is in die proses om die asbesdakke van Ebenezer Primêr te verwyder as deel van ’n projek wat deur dié departement behartig word.
-
Joint funders inspect Arboretum
Delegates from the City of Neumarkt visited the Paarl Arboretum this week to review the upgrades which were completed in 2022 with funding secured from the German Federal Ministry of Economic Cooperation and Development.
-
Man in Paarl-Oos geskiet
’n Jong man van iets in die twintig is Maandag 20 Maart helder oordag koelbloedig in Smartie Town, Paarl-Oos, doodgeskiet.
-
Paarliet help fibrose-lyers asem kry
Die Paarliet Maré Smit (40) is die stigter van ’n nuwe organisasie sonder winsoogmerk, Breathtaking Fundraising, wat daarna streef om mense wat met sistiese fibrose saamleef beter toegang tot mediese behandeling te laat kry.
-
Witriver: A dark day in Wellington’s history
It is almost 130 years since the Bain’s Kloof tragedy, which claimed four young lives in a story of both tragedy and heroism.
-
Prys ons verkeersdienste!
Wat ’n heerlike Paasnaweek was dit nou nie, veral as ’n mens gesien het hoe die verkeersdienste se sigbaarheid op die paaie vanjaar tops was!.
-
Locals achieve their doctorates
Two education researchers received their PhDs at the autumn graduation ceremony of Stellenbosch University.







