Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Trek jou drafskoene aan vir Skool vir Outisme
In April word die fokus jaarliks op die bewusmaking van outisme geplaas.
-
Stem vir Paarl vir ‘Kwêla’
Inwoners van die Drakenstein het nog tot Vrydag 21 April om vir Paarl in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie te stem nadat Paarl Sondag 16 April as ’n Wes-Kaapse semifinalis in kykNET se gewilde kompetisie aangekondig is.
-
Pasop vir dié nuwe slenter oor ‘Paarl Post’
Paarl Post het verlede week verneem ongemagtigde mense vra vooraf-betaling vir die Paarl Post-koerant by inwoners.
-
‘Dink nóú anders oor water’
Die Wes-Kaap se munisipaliteite en inwoners word aangeraai om vroegtydig water te bespaar.
-
Stem vir Tayla’s Seedlings
Die inskrywings vir Huisgenoot en Landbouweekblad se Junior Boertjie-kompetisie het van oral ingestroom en so het Wellington se eie “saailing-koningin”, Tayla’s Seedlings, in die top-10 beland.
-
Eid ul-Fitr marks the end of Ramadan
Eid ul-Fitr, also known as “Labarang”, is a significant Islamic festival celebrated worldwide that marks the end of the holy month of Ramadan. In this period Muslims focused on intense spiritual discipline that included abstaining from food and drink
-
Tokara rare plant fair and open garden on Saturday
Experience Tokara in all its autumnal splendour when this acclaimed Stellenbosch family wine and olive estate opens its extensive farm garden to the public on Saturday 22 April.
-
Join Paarl Communicators
Paarl Communicators, an Agora International Club, recently elected their new committee.
-
-
Chenin-safari: Fietsry in die Kaapse wynwêreld
Dink aan Suid-Afrika en safari kom in die gedagtes. Dink aan Suid-Afrikaanse wyn en chenin blanc kom staan dikwels voorop. Nou kan jy hierdie twee nasionale vreugdes in ’n bergfiets- chenin blanc-safari in die Kaapse Wynland kombineer, en dit kan…






