Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Outisme daag ook gesinne uit
Om ’n kind groot te maak by wie outisme gediagnoseer is, bring baie uitdagings teweeg, maar maak nie saak watter struikelblokke oor hul pad kom nie, Liezel van Niekerk is vas oortuig haar sewejarige seuntjie is haar grootste seëning.
-
Vragmotors bots reg van voor
Twee vragmotors het verlede Vrydagaand (21 April) reg van voor by die Hugenote-tonnel se tolhek in die Paarl teen mekaar gebots.
-
Eenjarige verdrink in emmer reënwater
Tragedie het laat Maandagmiddag ’n familie op die ou Lustigan-plaas in die Paarl getref toe ’n kindjie van een jaar oud in ’n diep emmer beland en verdrink het.
-
Lang rye by departement van arbeid maak moedeloos
Mense wat dae lank toustaan terwyl hope beddegoed die sypaadjie bedek vanweë diegene wat hul wagbeurt buite die departement van arbeid in Paarl wil behou, getuig van vertragings wat begunstigdes geen troos kan bied nie.
-
Vragmotors bots kop-aan-kop by Hugenote-tonnel se tolhek
Twee vragmotors het Vrydagaand (21 April) kop-aan-kop gebots by die Hugenote-tonnel se tolhek in die Paarl.
-
Die Real Housewives van die Wynlande: Pienk ontploffings, brandewyn en ’n omgeryde boom
“Die wynlande is bietjie complicated.” sê Real Housewife Anita Lloyd.
-
Unfair and unjust rates revisited
Most property owners in the valley were shocked in 2021 when Drakenstein Municipality’s new property evaluations were made public.
-
-
-
Boishaaier sterk goed aan
Die 17-jarige Chris Jordaan van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS), wat twee weke gelede ernstig beseer is in ’n rugbywedstryd, sterk goed aan.









