Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Liggaam by rivier in New Orleans gevind
Die liggaam van ’n onbekende man is Vrydagmiddag (28 April) in ’n rivier in New Orleans, Paarl-Oos ontdek.
-
Help soek rondloperkat Veertjie
“Die verlange na my Veer-beer raak nou gans en al te erg. Ek droom gereeld dat ek haar vind en weer vashou,” vertel die Paarl Post-joernalis, Heleen Rossouw.
-
Departement van arbeid reageer
Die departement van arbeid se kantoor in die Paarl het groot opspraak ontlont nadat begunstigdes en werkloses dae lank moes toustaan om deur die departement gehelp te word.
-
Reddingswerkers ná eenjarige verdrink: ‘Tragedies ráák jou’
Agter elke fratsongeluk wat ’n onskuldige lewe eis, sit ’n reddingspan wat die sweet van hul voorkop of ’n traan van hul wang afvee met ’n swaar gemoed van mislukte pogings om lewens te red.
-
Suidooster-sterre skitter
Kaapstad se Suidoosterfees en Suidooster, kykNET se gewilde reeks, is soos familie wat dieselfde van deel. By vanjaar se 20ste fees is talle van dié sepie se sterre in verskillende produksies op die feesverhoog te sien.
-
Eskom kry skuld vir voortdurende stank
Klagtes oor die stink reuk wat al maande lank inwoners van Paarl en Wellington teister, stroom steeds in nadat die munisipaliteit voorheen gesê het hy het die moontlike oorsprong daarvan gevind.
-
Teologie-skool kry nuwe dekaan
Hugenote-kollege in Wellington het met trots bekend gemaak dat dr. Annette Potgieter aangestel is as die nuwe dekaan van die skool vir teologie en bediening.
-
Afkap van bome ‘jare lange projek’
Inwoners van Noorder-Paarl is in rep en roer oor die afkap van bome in dié gebied, maar die werk vorm deel van ’n jare lange projek om nie net indringerbome uit te roei nie, maar ook omdat ernstige misdrywe in…
-
DFW resorts to DIY pothole fixes
Earlier this month, the commander of the Drakenstein Farm Watch (DFW) boasted about the group’s DIY efforts in repairing potholes in Paarl’s rural areas and mentioned collaborating with the Cape Winelands District Municipality (CWDM).
-
Verkiesing van nuwe GPF vir Klapmuts geskuif
Die vergadering waar ’n nuwe gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vir Klapmuts verkies gaan word, is na ’n nuwe datum geskuif.







