Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Tamia se ouers steeds in duister
Dit is byna agt maande nadat die vierjarige Tamia Botha vermoor is, en haar ouers sit steeds sonder enige antwoorde.
-
2024-skoolaansoeke tans verwerk
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het altesaam 96 506 aansoeke vir die 2024-skooljaar betyds ontvang. Daar is nog kans tot 25 Mei vir ouers wie se kinders volgende jaar gr. 1 en gr. 8 moet begin, om aansoek te doen.
-
Wes-Kaap soek 2023 se Prestige Agri-werker van die jaar
Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr. Ivan Meyer, het die uiters belangrike 2023- Wes-Kaapse Prestige Agri-werker van die jaar-kompetisie vandeesweek in Hermanus in die Overberg-distrik van stapel gestuur.
-
Spend Mother’s Day at home
Following the latest steep interest-rate hike, budgets might be tight this Mother’s Day. Those who are looking for more affordable ways to show their mothers how much they care could look to the home for inspiration.
-
Drakenstein-polisie soek na getuie in selfdoodsaak
’n Polisieman van Groot-Drakenstein is op soek na getuies wat die selfdood van wyle Natasha de Villiers wat in 2018 plaasgevind het, kan bevestig.
-
Sluit ma se dag met ‘Ouma’ af
kykNET se speelfilm Ouma Olive die ongelooflike, wat spesiaal vir Moedersdag vervaardig is, gaan beslis die hartsnare roer. Dit word Saterdag 13 Mei om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
-
CapeNature visitor numbers up
CapeNature, the public entity responsible for biodiversity conservation in the Western Cape , has been making waves in the tourism industry with its impressive revenue growth. In recent years CapeNature has seen a steady increase in tourism revenue,
-
Markstraat-brug laat almal sug
Ten spyte van plakkers langs die Bergrivier in die Paarl, gaan die Drakenstein-munisipaliteit voort om ’n wandelpad hier aan te bring.
-
Vragmotor slaan neer bo op bakkie op Franschhoek-pad
Die Franschhoek-pad, oftewel die R301, is steeds gesluit nadat ’n vragmotor Donderdagmiddag (11 Mei) bo op ’n bakkie omgeslaan het.
-






