Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bendes baklei ná rooftog
’n Oorlog tussen twee bendes in Magnolia in Paarl-Oos het die afgelope naweek uitgebreek toe bendelede op mekaar losgebrand het.
-
Did you know?
The Rwandan Genocide is said to be one of the most notorious modern genocides that wreaked widespread slaughter over just 100 days beginning in 1994, according to the University of Minnesota’s Holocaust and Genocide Studies:.
-
Eerbetoon aan Kunstekaap-hoof
Die toekennings vir vanjaar se wenners van die Andrew Murray-prysfonds is Vrydagaand oorhandig en Wellington se Marlene le Roux, hoof van die Kunstekaap in Kaapstad, is vereer met die gesogte Jaap Durand-Denise Ackermann-prys vir eenheid, versoening
-
-
NPA addresses the Siphokazi trial
Many organisations went to the Paarl Regional Court on Tuesday morning amid a growing awareness campaign seeking justice for Siphokazi Booi, who was murdered in Mbekweni in 2021.
-
Bekende sendeling in Wellington
Die bekende sendeling, motiveringspreker en ondersteuner aan ouers wat kinders aan die dood afgestaan het, gaan Sondag 4 Junie by Compassionate Friends in Wellington besoek aflê.
-
Herrie oor ‘politiese’ skenking aan Boland-rugby
Verskeie rugby-instansies het hul stemme dik gemaak oor wat beskryf word as ’n “polities gedrewe” finansiële skenking van die bruin-burgerregteorganisasie Kaapse Forum aan rugbyklubs in die Boland.
-
Young Gardens vier met winterbal
Die rugbyklub Young Gardens se 75ste bestaansjaarvieringe duur voort met sy winterbal op Saterdag 17 Junie in die Paarlse stadsaal.
-
-
Hexrivier kry nuwe ‘twist’
Die bekende Paarlse skrywer van radiodramas en filmvervaardiger, Martyn le Roux, het onlangs sy jongste produksie, Hex, oftewel Die Legende van die Hexrivier-vallei, bekend gestel.





