Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
KYK | Bergrivier styg skerp weens aanhoudende swaar reën
Die Bergrivier in die Paarl is besig om baie vol te loop weens aanhoudende reën.
-
Somaliër met R176K khat in Paarl betrap
’n Somaliër is Maandag (6 Junie) omstreeks 14:00 deur Paarl-polisiebeamptes in hegtenis geneem vir die besit van sowat 43 kg khat.
-
Roeiers ontdek lyk in Bergrivier
’n Roeier in die Bergrivier het Sondag (4 Junie) tydens ’n rustige oggend-kanovaart net buite Wellington op ’n gru-toneel afgekom – ’n lyk wat in die rivier gedryf het.
-
Man wou glo kind afneem by Paarl Mall
Wat net ’n vinnige uitstappie moes wees na Paarl Mall het in ’n onaangename konfrontasie geëindig vir ’n paartjie toe ’n onbekende man sonder toestemming hul kind wou afneem.
-
Verligting by die brandstofpomp vir Junie
Terwyl internasionale produkpryse hoër styg en die rand teen die Amerikaanse dollar swak bly, kan brandstofgebruikers in Suid-Afrika steeds verligting by die pompe verwag wanneer brandstofpryse vir Junie Woensdag (7 Junie) aangepas word.
-
“Flikkerende ligte” in die lug laat Paarliete op hol
Paarliete het Vrydagaand (2 Junie) baie vrae gehad of daar ’n groot partytjie aan die gang is op die dorp met flikkerende ligte wat in die lug tot in die verte gesien kon word.
-
Charges mount against ‘Rwandan butcher’
Ukiliho Kayishema Fulgence made his second appearance in the Cape Town Magistrates’ Court this morning, Friday 2 May, during which the state indicated a further estimated 17 charges were mounting against him.
-
Housewives maak amok op Klapmuts
Asof die Real Housewives van die Wynlande nog nie genoeg amok veroorsaak het nie, was hulle vandeesweek indirek verantwoordelik vir ’n gedeelte van Klapmuts wat vir bykans twee dae sonder krag was.
-
Vrou sterf ‘op die verkeerde tyd op die verkeerde plek’
’n Jong vrou wat in Hillside, Paarl-Oos, doodgeskiet is, is die jongste moord wat glo verband hou met bendegeweld in die gebied, sê ’n inwoner.
-
Storie oor katte en omgee
Dis die storie van Katja wat uit die goedheid van haar hart ’n katjie wil borg. Om die nodige geld daarvoor in die hande te kry, besluit sy om ’n kattesalon te open. Ten spyte van haar goeie bedoelings loop…










