Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Pepersproeier ontwrig skool
Leerders by die Noorder-Paarl Hoërskool was Donderdag (1 Junie) op hol nadat pepersproei op die skoolterrein vrygelaat is. Dit is glo die derde voorval van dié aard by dié skool hierdie jaar.
-
Reënwater uit pas verspoel erwe
Die afgelope naweek het die hemele weer oopgemaak en goeie reën oor die vallei gestort, met sneeu ook op die hoë pieke van Bolandse berge.
-
Vuurwarm musiekaand om koue winter hok te slaan
Hierdie Vrydag- en Saterdagaand kan inwoners uitsien na goeie vermaak by die Bôrdienghuis-teater in Wellington.
-
-
‘Flikkerende ligte’ in Paarlse lug
Paarliete het Vrydagaand (2 Junie) baie vrae gehad of ’n groot partytjie iewers in die dorp aan die gang is met flikkerende ligte in die lug wat tot in die verte gesien kon word.
-
Charleston Hill seniors take part in this year’s Golden Games
Charleston Hill seniors take part in this year’s Golden Games
-
Ma voel ‘leeg’ ná dogter geskiet is
“Ek voel leeg en asof dit nie waar is nie.” Dit is die hartverskeurende woorde van Cathleen West, die ma van Casney West wat onlangs in Paarl-Oos doodgeskiet is.
-
Wes-Kaap bo in jaarlikse oorsig
Die kantoor van die ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Ogsa) het sy jaarlikse oorsig van plaaslike munisipaliteite gepubliseer wat die ouditresultate vir die boekjaar 2021-’22 dek.
-
Vrese ná leerder uit tronk gelaat is
Ouers van leerders by die Noorder-Paarl Hoërskool wat glo deur ’n medeleerder geteister is, is bekommerd nadat hy onlangs teruggekeer het skool toe nadat hy tyd in ’n gevangenis deurgebring het.
-






