Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Road fatality numbers are a continuing national crisis
Road fatality numbers are a continuing national crisis
-
-
Paarl-nywerhede verloor miljoene
Met die swaar reën wat sedert Woensdag oor groot dele van die provinsie verwoesting gesaai het, moes sommige ondernemings in die Paarl se nywerheidsgebied hul deure tydelik sluit weens erge oorstromings en vloedskade.
-
Talle haweloses ná erge oorstromings bygestaan
Met die Bergrivier wat die afgelope week behoorlik sy walle oorstroom het en gevolglik oorstromings veroorsaak het, moes talle haweloses wat dikwels naby die rivier of onder brûe slaap elders skuiling soek.
-
Geliefde baldansafrigter oorlede
Baldansers, jonk en oud, is geskok ná die skielike dood van Joanne Adams die afgelope naweek. Sy was ’n geliefde baldansafrigter en het ook trourokke gemaak.
-
Drop off hazardous waste
Residents can drop their hazardous waste off at Rembrandt Mall on Saturday 24 June between 10:00 and 14:00.
-
Recovery has started
Last week the flooding that occurred due to the heavy rainfall in the Western Cape left many residents either knee-deep in water, without electricity or being stuck in traffic for hours due to road closures.
-
Big post-flood mop-up underway in Drakenstein
All hands are on deck as extensive disaster management operations are underway in Paarl and Wellington in the aftermath of last weeks devastating floods which hit the Drakenstein Valley.
-
Herstelwerk aan landelike en grondpaaie in Kaapse Wynland goed op dreef
Die opruiming ná verlede week se gure weer en swaar reën wat tot oorstromings in baie dele van die Kaapse Wynland gelei het, is goed op dreef.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.









