Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Water, krag duurder
Met munisipale dienstariewe wat van volgende week af verhoog word, kan inwoners hulle gereed maak om meer vir hierdie dienste op te dok.
-
Werkers word vroedvroue toe ma op sypaadjie kraam
Drie vroue van die Paarl het Maandagoggend (26 Junie) die rol van vroedvrou vervul toe ’n jong ma skielik op die sypaadjie in Bredastraat, Paarl, begin kraam het.
-
Wagte-projek vir parkering begin
Die Veiligheidsinisiatief (WSI), ’n prominente organisasie sonder winsoogmerk, het ’n baanbrekende samewerking met die Stellenbosch-munisipaliteit, Visit Stellenbosch, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die vooraanstaande private veiligheidsmaatskap
-
Nominate best teacher for national awards
The nominations for the 2023 National Teaching Awards (NTAs) have officially opened and the Western Cape Education Department (WCED) urges all teachers in the province to participate.
-
Filosofie en ubuntu
Vrydag 7 Julie om 18:30 is John Enslin aan die beurt by die FilosofieKafee-gesprekke wat by die Bôrdienghuis-teater in Wellington gehou word.
-
-
-
-
Nagskuiling se omgee dra vrugte
Sedert Augustus verskaf die Wellington-nagskuiling maatskaplike dienste om mense op straat ’n vernuwende blik en kans op die lewe te gee. Sover is 18 begunstigdes reeds suksesvol geherintegreer.
-
Opod ‘weet niks’ van verkragting
’n Polisiebeampte is na bewering deel van ’n groep mans wat onlangs ’n vrou van Groenheuwel in Paarl-Oos om die beurt verkrag het.






