Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ma op trekker vir toutrek
Dit was ’n gesig van inspirasie en pure blydskap toe ’n ma van Gordonsbaai, Corné Els, Saterdag met haar ou rooi trekker by die Glasrestaurant op Babylonstoren, Simondium, stop en ’n dankbare dogter haar met ope arms verwelkom.
-
Green koester Olimpiese droom
Die 58-jarige Douglas Green het onlangs met ’n breë glimlag teruggekeer van Engeland nadat hy vierde plek behaal het in ’n internasionale liggaamsbou-kompetisie.
-
21-jarige Danielle oorwin kanker al amper ’n dekade
Terwyl baie jongmense veg om hul stem in vandag se samelewing te laat hoor, is Danielle Booysen van die Paarl besig om met ’n positiewe houding te veg om aan die lewe te bly terwyl haar jarelange stryd teen kanker…
-
Paarl Junior Wêreldbeker kwyt weens ‘modderbad’ rugbyveld
Net toe Paarliete heerlike internasionale rugby op hul voorstoep begin geniet het, is die wedstryde hiér gestaak. En dit weens die voortslepende reën wat die Boland die afgelope weke geteister het.
-
3 Aanvallers gevang na vrou in Paarl aangerand is
’n Vrou woonagtig op ’n plaas in die Sonstraal-gebied in Paarl het vanoggend (Saterdag 1 Julie) ’n noue ontkoming oorleef toe sy drie vermeende vrugtediewe heterdaad tussen die boorde betrap het.
-
-
-
-
Berg River during, after the flood
Heavy downpours have wreaked havoc in the valley for the past two weeks, in which one business in Paarl’s industrial area alone lost at least R8 million in damages.
-
Beekeepers in flood-affected areas face severe losses
Beekeepers in flood-affected parts of the Western Cape are reporting major losses due to the recent heavy rains. Beehives have been overwhelmed by rivers that have burst their banks or simply been washed away by torrents of water.










