Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gesin se husky koelbloedig geskiet
’n Geliefde husky, genaamd Hogan, wat sewe jaar lank die gesin en kliënte by Horse and Style se liefdevolle vriend was, is verlede week koelbloedig tussen sy een groen en een blou oog doodgeskiet.
-
Man spring oor heining, breek beide enkels
Hoewel Food Lover’s Market bekend is vir sy uitstekende spaaraanbiedings, het ’n onbekende oortreder vandeesweek ’n duur les vir die prys van twee gebreekte enkels betaal toe hy oor dié perseel in die Paarl se muur gespring het.
-
Car nabbed in W’ton
The car of a 29-year-old man was stolen on Sunday (16 July) evening in Freedom Street, Wellington while he was standing just a few feet away.
-
Man sterf by arbeidskantoor
’n Man wat na raming in die laat vyftig of vroeë sestig is, is verlede Woensdagmiddag (12 Julie) dood terwyl hy in die ry by die departement van arbeid in die Paarl gewag het.
-
Trotse Quiwin pak vir Kroasië
Dit is nie elke dag dat jy ’n seun teekom wat ’n talentvolle trompoppie is nie, en Paarl se eie Quiwin Maasdorp is ’n trotse kampioen in dié sport.
-
GPF-poste nog vakant
Die Paarl-Oos gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi alle lid-organisasies se kwalifiserende lede om aansoek te doen om die vakante poste beskikbaar by die forum.
-
Skoolmeisie (16) wéér deur ‘ekskêrel’ aangeval
Met ’n bloeiende steekwond in haar kop, het ’n 16-jarige skoolmeisie Maandagmiddag met haar beserings aan die Drakenstein-plaaswag (DFW) in die Paarl se deur geklop om mediese behandeling te ontvang.
-
Babylonstoren voted best resort hotel in Africa by Travel + Leisure readers
Babylonstoren Farm Hotel in Simondium has been awarded the prestigious title of Best Resort Hotel in Africa for 2023 by Travel + Leisure readers. The Babylonstoren Farm Hotel also ranks 14th on the Travel + Leisure list of 100 Best…
-
Meisie (9) sterf in vlamme
Die gebrande sinkplate en brandrommel wat nog laat Dinsdagmiddag langs Bartolomeustraat in Groenheuwel, Paarl-Oos, gelê het, is ’n hartseer herinnering aan ’n brand wat tot die tragiese dood van ’n negejarige meisie gelei het.
-
Bure se honde verskeur skape
’n Kleinskaalse skaapboer, Jacques Basson, op die Hermonpad buite Wellington, wil slange vang nadat altesaam 16 skape glo deur sy buurman se honde verskeur is.








