Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Gebaretaal laat my vrylik praat’
Gebaretaal is op 19 Julie as amptelike twaalfde landstaal aanvaar. Ilzé Aäron, wat in 2021 haar onderwyskwalifikasie by die Universiteit Stellenbosch se fakulteit opvoedkunde verwerf het en die eerste dowe student by die fakulteit was, is opgewonde h
-
Brand eis vrou
Omstanders kon Saterdagaand net in skok en vrees toekyk hoe die rooi vlamme bo die huis se dak in Pentzstraat blaas terwyl ’n 70-jarige vrou se lewe in die tragedie verloor is.
-
Kuier om Bertus se vuur op kassie
Die bekende wynman van die vallei, Bertus Fourie, is al jare lank bekend vir sy vernuf met wynmaak, veral as die “vader” van tjoklit-pinotage. Nou sal televisiekykers kan sien watter uitstekende eienskappe Bertus ook agter die kospotte, veral om die
-
Dis hier – Paarl Interskole 2023!
Die eerste van die vallei se groot rugby-derbies vanjaar, Paarl Interskole 2023, het vandeesweek amptelik afgeskop met ’n mediadag gehou by Simonsvlei-wynkelder in die Paarl.
-
Geliefde Binnelanders akteur Bradley Olivier sterf
Die familie van Bradley Terence Olivier het vanmiddag aangekondig dat hierdie geliefde akteur vandag vreedsaam afsterwe het by Life Flora Hospitaal Johannesburg.
-
Binnelanders-akteur in kritieke toestand
Die familie van die Binnelanders-akteur Bradley Olivier het Woensdag (19 Julie) bevestig dat die 36-jarige in ’n kritieke toestand en op lewensondersteuning is in die Life Flora-hospitaal in Johannesburg.
-
-
-
-










