Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Elderly man a victim of ATM scam at Mall
Recently an elderly man became another victim of an ATM scam at Paarl Mall.
-
-
Recycled rugby gear opens doors
Last week two local Paarl schools, Noorder Paarl High School and Nederburg Primary, were the proud beneficiaries of donated rugby gear as part of the flagship project Scrum5ive Rugby Recycled by the Peter de Villiers Foundation.
-
Vals nuus oor staking pla
Die Paarl is nie die geweld gespaar wat die afgelope week as gevolg van die provinsiale taxi-staking kop uitgesteek het nie. Maar was dit so erg soos wat sosialemedia-ketting- boodskappe wou laat blyk?.
-
Wag sterf in messtekery
Die groot opgewondenheid van ’n skole-derby het verlede week in chaos geëindig toe ’n vermeende bendelid ’n sekuriteitswag doodgesteek het.
-
Digte mis lei tot botsing
Een persoon is dood en talle is beseer toe twee voertuie Maandagoggend (7 Augustus) op die R301 (Wemmershoek Pad) naby die Pearl Valley-gholflandgoed in die Paarl gebots het.
-
Paarl Post weer beste gemeenskapskoerant
Paarl Post het vanjaar weer eens die Cronwright-trofee gewen by die AVBOB FCJ toekennings as beste betaalde gemeenskapskoerant in koöperatiewe besit in Suid-Afrika met ’n sirkulasie van meer as 5 000.
-
Winkels in Paarl tree proaktief op te midde van taxi-staking
Die middedorp van die Paarl het Maandagmiddag (7 Augustus) in ’n spookdorp verander toe winkels noodgedwonge hul deure moes sluit na nuus ontvang is dat stakers dreig om toe te sak.
-
FOTO-GALERY | Gim kraai koning in Paarlse Interskole naelbytstryd
Dit was byna naelskraap of Hoër Jongenskool Paarl het by vanjaar se Interskole wedstryd Hoërskool Gimnasium van ’n wen beroof het in die doodsnikke van die wedstryd.
-







