Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Noue ontkoming vir hond in arboretum
’n Klein hondjie het verlede week ’n noue ontkoming in die Paarl-arboretum gehad toe hy in die kake van ’n rottweiler beland het nadat die groter hond na bewering van sy leiband losgebreek het.
-
Is jy dalk ’n boer wat na ’n lewensmaat op soek is?
Vir bykans twee dekades reeds bewys kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou dat dit ongetwyfeld ’n liefdeswenresep is. Tientalle Suid-Afrikaanse boere het sedert 2007 die liefdes van hul lewe danksy dié gewilde maatsoekreeks gevind.
-
‘Ons moet rewolusionêres uitrangeer’
Die afgelope taxi-staking kring wyer uit as waarvan ons met die eerste oogopslag bewus geraak het en het weer eens ’n spoor van vernietiging en gevolglike skade agtergelaat. Dit is moeilik berekenbaar in terme van skade vir die ekonomie en…
-
Historiese muur by Toringkerk val om
Die historiese begraafplaasmuur van die Toringkerk langs die Bergrivier het die afgelope naweek omgetuimel – waarskynlik weens die afgelope winter se baie nat weer.
-
Smith se 2de bundel verskyn
André Smith, ’n gereelde rubriekskrywer vir Media24, het pas sy tweede boek vrygestel. Sy boek, Die Knokker boomblom sal weer bot, verskyn slegs twee jaar nadat hy sy debuutbundel, My Sandveldbos, in 2021 die lig laat sien het. Sy debuutbundel…
-
Oproepe vir dringende ondersoek na Drakenstein-burgemeester Conrad Poole
’n Dringende ondersoek word op aangedring vanuit verskeie oorde ná bewerings van korrupsie teen die uitvoerende burgemeester van Drakenstein en lede van sy burgemeesterskomitee.
-
Jong man sterf ná wilde skietery
’n Jong man, bekend as Stanley Julies, is die afgelope naweek in Paarl-Oos koelbloedig afgemaai.
-
Brandstofprys styg die hoogtes in in September
September sal meer pyne by die brandstofpompe bring, met aansienlike brandstofprysverhogings op die kaart.
-
Linda’s confidence is contagious
Putting Linda Potgieter into words for a Women’s Month feature seems like an impossible task due to the sheer magnitude of her being, boldness and radiating confidence.
-
Wellington-reeksverkragter weer in hof
Johan Williams (53) van Wellington het verlede week weer in die Kaapse hooggeregshof op veelvuldige aanklagte van verkragting, moord en ontvoering verskyn.





