Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Man in streekhof ná moord op Canzen Fortuin
Die man wat teregstaan weens die moord op Canzen Fortuin, het Maandag (28 Augustus) in die Paarl-streekhof verskyn.
-
Gouda-inwoners die josie in oor toestand van paaie
Wintermaande bring meer uitdagings vir die bestuur van die gebied as ander tye.
-
KYK | Waterblommetjiefees: Vier saam die beste van die Boland
Die Bolandse dorp Paarl vier lente met die terugkeer van die jaarlikse Waterblommetjiefees hierdie Saterdag (2 September) van 09:00-16:00.
-
KYK | Wellington se Hugenote sing uit volle bors vir die Springbokke
Die Hugenote-hoërskoolkoor, al 116 lede, asook die senior koor van Hugenote Laerskool, pronk in ’n pragvideo om die Springbokke se Rugby-wêreldbekerveldtog te ondersteun.
-
Gru-ongeluk eis een tussen Paarl en Wellington
Een man is dood en nog drie ernstig beseer in ’n botsing tussen twee vragmotors by die kruising van die R44 en R45 buite Wellington.
-
Ongeluk eis man
’n Man van Darling is Vrydagmiddag op slag dood in ’n grubotsing op die R45 buite Wellington.
-
Eerste Swartlandfees gou hier
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
Woef Angus kry ’n 2de kans
Braam en Amoré van Niekerk van die Paarl het verlede Saterdag (12 Augustus) sowat 1 300 km afgelê na Zeerust om die ses maande oue Angus aan te neem nadat hulle van sy tragiese storie gehoor het.








