Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Onwettige vullisstorting in die Paarl só in die bek geruk
Die oop stuk grond tussen Klein Drakenstein-weg en Mackierstraat in die Paarl is vir jare al ‘n brandpunt waar mense gereeld vullis onwettig stort. Thys Serfontein, die Drakenstein-munisipaliteit se senior […]
-
Fees van die waterblom kom
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.
-
Drakenstein-karatekas presteer uitstekend
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
-
Jong Wellingtonse pa (22) vermoor 5 dae ná sy seuntjie se 1ste verjaarsdag
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange […]
-
‘Fotograaf-verkragter’ pleit onskuldig in Paarlse hof
Die vermeende ‘fotograaf-verkragter’ Achmat Alexander het Maandag (18 Augustus) onskuldig gepleit in die Paarl-streekshof tydens sy verhoor. Alexander, wat ‘n bekende fotograaf in die Paarl is, word aangekla vir die […]
-
Herstelwerk op R45 duur tot Desember
Stop-en-ry-verkeerbeheer sal vir die volgende drie maande op die R45 toegepas word wanneer infrastruktuur- en herstelwerk op dié pad in die Franschhoek- en Simondium-omgewing gedoen sal word. Die Wes-Kaapse departement […]
-
Drakenstein takes traffic services to local shopping centres
Drakenstein Municipality’s Traffic Services is hosting outreach events at local shopping centres to promote road safety, assist with traffic fines, and reduce violations, on August 30 at Rembrandt Mall.
-
Wellington-byeboer ly R175 000 verlies ná 70 korwe gesteel is
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
-
Kavas bly onoorwonne op sy Wellington-tuisveld ná hy Bulle ook slae gee
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in […]
-
Franschhoek-polisie slaan vroegoggend toe op beweerde ‘sekspes’ se huis
Die Franschhoek-polisie het Saterdag (16 Augustus) ‘n 55-jarige man by sy woning in Franschhoek in hegtenis geneem wat verdink word van die seksuele misbruik van minderjariges en die vervaardiging van […]










