Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarliet styg uit in rolprentbedryf
’n Paar van die Paarl se pêrels het twee weke gelede by die jaarlikse Silwerskermfees gepronk.
-
Sooi gespit vir 384 nuwe huise
Die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeester, Conrad Poole, asook die provinsiale minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die afgelope Vrydag die eerste sooi vir ’n nuwe behuisingsprojek in Simondium gespit.
-
Kan die Bokke dit weer doen?
Dit is die vooraand van die 2023-Rugbywêreldbeker (RWB) wat Vrydag (8 September) in Parys, Frankryk, afskop en almal hou asem op om te sien of die Springbokke weer die wa deur die drif gaan trek. Die afgetrede redakteur en sportjoernalis…
-
Is jou testament in orde?
Nasionale Testamenteweek vind vanaf 11-15 September plaas en dit is ’n goeie tyd om of jou testament te heroorweeg of als in orde is, of om een op te stel indien jy nog nie het nie.
-
Lekka, lekka waterblommetjies
Dit is laatwinter en die hart van die waterblommetjie-seisoen. Oral in die Boland pronk plaasdamme tot oorlopens toe vol met hierdie heerlikheid wat slegs hier gevind word.
-
Savour local delicacy at Waterblommetjie Festival in Paarl
The Boland town of Paarl will be celebrating spring with the return of the annual Waterblommetjie Festival on Saturday, 2 September from 09:00-16:00.
-
Bome val by De Poort oor en weer
Verskeie besorgde inwoners het Paarl Post verlede week gekontak oor die bome by De Poort in Suider-Paarl, wat afgekap word uit vrees dat die terrein nou vir behuising ontwikkel gaan word.
-
Clash of the Chefs promises loads of good food and fun
One of the hottest happenings in the Winelands takes place soon, right on the doorstep of Paarl.
-
Lof vir stortingsterrein
Die Drakenstein-munisipaliteit se Wellington-stortingsterrein sowel as sy Paarl-oordragstasie het onlangs 98% in AfriForum se jaarlikse stortingsterrein-ouditverslag behaal.
-
Gedenklesing vir Marie Luttig in Paarl
Die jaarliks Marie Luttig-gedenklesing word vanjaar die negentiende keer deur die Hugenote Gedenkskool, wat ná restourasie in 2002 in gebruik geneem is, aangebied.









