Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drakenstein stel omgewingsvriendelike masjinerie bekend
Die Drakenstein-munisipaliteit is een van die eerste munisipaliteite ter wêreld wat Schneider Electric se omgewingsvriendelike RM AirSeT gas-isoleerder (GIS) skakeltuig met suiwer lugtegnologie en digitale konnektiwiteit bekendstel by die Dalwes-subs
-
Gewapende roof in Wellington eis winkeleienaar
’n Noodlottige skietvoorval het gisteroggend (9 September) in Wellington-middedorp die lewe van die eienaar van ’n selfoonwinkel in Kerkstraat geëis.
-
16 fenomenale vroue vereer
Na aanleiding van die sukses van die eerste Fenomenale Vroue van die Kaapse Wynland-distrik-pryse verlede jaar, het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), in samewerking met die Historium Trust en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (AT
-
Drie van Nederburg gaan in Franse wynstreek leer
Drie Nederburg-kelder-werkers gaan ontbytgraan vir baguettes en waterblommetjiebredie vir bees-bourguignon verruil wanneer hulle op ’n jaarlikse, internasionale vaardigheidsbou-program na Boergondië, Frankryk, vertrek.
-
Geletterdheidsdag gevier met piekniek en stories
Met die oog op Internasionale Geletterdheidsdag en met die lente op ons, wat kan nou lekkerder wees as om ’n piekniek te hou – met ’n lekker leesboek om jou geselskap te hou?.
-
Leerders, kom skryf skerp oor Afrikaans
Die Hugenote-gedenkskool, in samewerking met Paarl Post (afstammeling van die eerste Afrikaanse koerant in die land, Die Patriot), bied ’n skryfkompetisie aan vir gr. 9- tot gr. 11- leerders – “Skerp Skryf”.
-
Gaucho turns 20, defies all the odds
Gaucho, a male lion that was rescued by the Drakenstein Lion Park from the “barbaric conditions” of a South American travelling circus in 2009, turned 20 years old last month.
-
-
Glibberige Kaapse kobra kuier onder gesin se vloer
Dit was so hittete of ’n gesin, wat sowat ses kilometer buite Wellington by Malanstasie woon, het nóg ’n aand saam met ’n glibberige goudgeel Kaapse kobra deurgebring nadat hy homself in ’n kraak in hul vloer tuisgemaak het.
-
Geld en alkohol by Wellingtonse restaurant gebuit
Die polisie ondersoek ’n saak van sakeroof nadat vyf gewapende rowers Sondagoggend (3 September) op die Gecko Lounge-restaurant in Wellington se hoofstraat toegeslaan het.










