Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vandale takel skool
Die onlangse sinnelose gedrag van vandale het gelei tot groot skade by Klein Nederburg Sekondêr nadat hulle toegang gekry het tot die skool en dele van die skoolgebou gevandaliseer het.
-
‘Hou Wellington skoon’, vra Lions
Die Wellington Lions Club sê hy wil graag die ingesteldheid van dié dorp se inwoners verander wanneer dit kom by die strooi van rommel deur ’n omgee-kultuur vir die omgewing onder gemeenskappe te kweek.
-
‘Pension funds of municipal workers up to date’ – DM
The Drakenstein Municipality says it is undeterred by a damning report recently published by the Financial Sector Conduct Authority (FSCA) in which the authority claims that the municipality is one of 3 262 employers who is an arrears with their…
-
-
Diewe vernietig sonpanele, kamera
Die polisie in Noorder-Paarl ondersoek klagtes van poging tot diefstal en saakbeskadiging nadat ’n sekuriteitskamerastelsel en sonpanele vroeg Vrydagoggend (8 September) by ’n brug in Langstraat deur misdadigers geteiken is.
-
Lewende woorde by Digtersfees
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die Tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!), vind Vrydag 15 en Saterdag 16 September vir die 12de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in…
-
New BMWs to combat crime
Ricardo Mackenzie, MEC for Mobility in the Western Cape, on Tuesday introduced 31 of 122 brand new BMW high-performance highway patrol vehicles fitted with the latest in innovative technology, such as automatic number plate recognition (ANPR) cameras
-
‘Skoot op hond’ wond inwoner
’n Inwoner is Vrydag (8 September) in ’n skietvoorval in Paarl-Oos gewond nadat ’n polisiebeampte ’n skoot in selfverdediging afgevuur het toe een van sy kollegas glo deur ’n pitbull aangeval is, maar inwoners hou vol dit is ’n liegstorie.
-
Paarl dancer greets Springboks in France
Apart from having three of its youngsters included in the national rugby squad, the Boland town of Paarl was further well-represented at the Rugby World Cup in France, with Paarl-born choreographer Desiré Davids, who was asked to create a dance…
-
Adams family will fight for land
A Paarl family says they will pursue any and all avenues to stop the Western Cape Department of Infrastructure from forcefully expropriating their family land to build a new section of the R45 between Paarl and Franschhoek.







