Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Vrugtedief’ doodgeskiet
Een van die mans wat ’n vrou in Julie vanjaar op ’n plaas in die Sonstraal-gebied in Paarl aangerand het, is onlangs doodgeskiet.
-
-
Gewilde koor in Paarl-stadsaal
Bosman Adama is ’n groot plaas in die Bovlei van Wellington, met ’n florerende gemeenskap wat al geslagte lank daar woon en werk. Die Drakenstein munisipaliteit se raadslid Rita Andreas het op die plaas grootgeword en op ’n jong ouderdom…
-
-
-
Boland Kollege begin voedingskema
Boland Kollege se Paarl-kampus het ’n mylpaal bereik met die bekendstelling van sy nuwe voedingskema, wat studente van broodnodige ontbyt en middagete sal voorsien.
-
-
Magnolia Primêr open biblioteek
Magnolia Primêr het Vrydag (8 September) op Internasionale Letterkundedag sy opgegradeerde skoolbiblioteek geopen – nadat dit vir ’n dekade nie in gebruik was nie en onder stof bedek was.
-
Hugenote staan agter hul Ben
Vir die volgende paar Vrydae trek leerders van Hugenote Hoërskool in Wellington nie net groen en goud vir #BokFridays aan om die Springbokke te ondersteun nie, maar ook as deel van die #Spring(BUCKS) for Ben-veldtog. Daardeur word geld ingesamel vir
-
Paarliet stap weg met silwerskermtoekenning
En die silwerskermtoekenning vir die beste speelfilm gaan aan . . . Hans steek die Rubicon oor! En die skare, veral dié wat in die Boland woon, juig verwoed, want die vervaardiger van dié komedie is niemand anders nie as…








