Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Police recover stolen deli items
Paarl police, with the help of Vetus Schola Security, arrested two suspects and managed to recover some of the items stolen from the Kolskoot Deli and Butchery in the early hours of Friday (15 September).
-
-
Meisie (6) sterf skielik ná siekte
Die familie van die sesjarige Govanni van Rooyen is in rou gedompel ná haar skielike dood toe sy voor die aanbreek van Kinderkankerbewusma-kingsmaand weens leukemie oorlede is.
-
’n Aand van hoop
Ek bring n Internasionale orkes uit Belarus wat 25 Sep ten bate v MCM n konsert op Picardi Gasteplaas aanbied.
-
Firma gaan nou Poole ondersoek
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n maand nadat bewerings van korrupsie teen sy eerste burger deur opposisiepartye aan die lig gebring is, onafhanklike ondersoekers aangestel om dié aantygings te ondersoek.
-
-
Tuin van Digters in W’ton slaag
Die jaarlikse Tuin van Digters-fees by die Breytenbach-sentrum in Wellington het die afgelope naweek begin en is met groot sukses afgesluit.
-
Leerders val inwoner glo aan
Die polisie in die Paarl ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat drie hoërskoolleerders glo ’n inwoner in die middedorp met ’n skêr aangeval en gesteek het.
-
‘Lentereën en sneeu nie ongewoon’
Die kouefronte wat die Wes-Kaap sedert die begin van September getref en talle Bolandse berge spierwit met sneeu geverf het, is heeltemal normaal ondanks die begin van lente – veral met die Wes-Kaap wat vanjaar ’n bogemiddelde nat September ervaar.
-
Herrie oor nuwe trustees by De Chavonnes
’n Eienaar van twee wooneenhede, en self ’n inwoner van die De Chavonnes- woonstelkompleks in die Paarl, sit met sy hande in sy hare nadat ’n nuwe raad van trustees en bestuursagent aangestel is wat, volgens hom, onkonstitusioneel is.










