Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bloedige begin aan langnaweek in Paarl, 3 doodgeskiet
Erfenis-naweek in die Paarl het op ’n bloedige wyse begin met drie inwoners wat Vrydag in afsonderlike skietvoorvalle dood is, en ’n derde wat met ernstige skietwonde gehospitaliseer is.
-
Oudonderwyseres sterf in Paarl-huisbrand
’n Oudonderwyseres van die Laerskool Swartland in Malmesbury en een van haar honde is Dinsdagaand in ’n huisbrand in sentraal Paarl dood.
-
Kom kuier by twintigste SA Kaasfees by Sandringham
Groot opwinding heers vir die 20ste aanbieding van die bekroonde en gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees namate die Erfenisdag-langnaweek in Septembermaand nader kruip.
-
-
Bykosse waarsonder ’n braai nie dieselfde is nie
WAT is ’n braai sonder aartappelslaai en braaibroodjies?.
-
-
Bure kla tevergeefs oor erg vervalle huis
’n Verlate huis in Monicastraat in Paarl-Oos is die tuiste van al hoe meer ongerymdhede en het ’n plek geword waar bendes bymekaar kom en dwelms gebruik, maar inwoners vrees vir hul lewe en is te bang om die kwessie…
-
-
Spice Mecca Boland Summer Festival
After a three year break, the Boland Summer Festival is back, in the form of the Spice Mecca Boland Summer Festival from 29 September until 1 October. This year celebrates the festival’s 21st anniversary and promises to be bigger and…
-







