Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
SA se geliefde Skollie blaas laaste asem uit
George Ballot (77) alombekend as “Skollie” wat in die destydse TV-drama Vyfster asook die rolprent Vyfster: Die Slot gespeel het, is die afgelope Maandag (2 Oktober) in sy huis in Riebeeck-Kasteel oorlede.
-
Brandstofprys gaan jou na jou asem laat snak!
Die departement van minerale bronne en energie het die amptelike petrol- en dieselprysverhogings vir Oktober aangekondig.
-
Wes-Kaapse polisie het hul hande vol met vuurwapens, ontvoerings en moorde
Polisie minister Gnl Bheki Cele, het Dinsdag op ’n mediakonferensie in Kaapstad onthul dat die polisie in die Wes-Kaap op altesaam 1 365 onwettige vuurwapens en 31 851 rondtes ammunisie tussen April en September vanjaar beslag gelê het. Altesaam 979
-
Vloedwater, gure weer knou Kaap
Owerhede in die Wes-Kaap – insluitend dié in die Drakenstein-munisipaliteit – het die naweek hul hande vol gehad te midde van swaar reën, donderbuie en skadelike wind wat verwoesting in veral die plaaslike munisipaliteite van die Overberg en Overstra
-
Do you love boobies? Please bring a bra . . .
Well-known breast-cancer charity ILoveBoobies has launched a new initiative in support of South African women in need. The charity, whose core mission is to perform clinical breast cancer screenings for women with limited access to health care, now c
-
-
Braaidag is verby, maar . . .
Nasionale Braaidag is nou wel verby, maar by Rembrandt Mall is elke Vrydag Braaidag.
-
-
Ter ruste gelê in groen en goud
’n Springbok-doodskis wat deur ’n Paarlse begrafnisonderneming op sosiale media bemark is, het die land lekker aan die gons – met dié bemarking wat meer as een miljoen keer wêreldwyd gedeel is.
-
Rapper gee 1ste boek uit
Die 23-jarige woordkunstenaar van die Paarl wat die evangelieboodskap deur middel van rap oordra, het met die bekendstelling van sy musiekvideo ook bekend gemaak dat sy eerste boek getiteld Ken jy jouself? binnekort die lig sien.










