Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarlse-koffieman presteer
Die bekende Paarlse barista en radio-omroeper Dillon Martin, wat ongeveer ’n jaar en ’n half gelede ’n nuwe koffie-tuiste in Doha gevind het, het pas derde geëindig in Katar se nasionale baristakampioenskap.
-
-
Polisie neem verklarings in enige taal, sê Traut
Die onlangse taalbeleid-penarie wat hom in die Malmesbury-polisiekantoor uitgespeel het, is nie ’n provinsiale of landswye instelling nie, en het ook ongrondwetlik plaasgevind.
-
Kommer oor plaaslike brandweer
Die plaaslike brandweer en reddingsdienste, wat onder die beheer van die Drakenstein-munisipaliteit is, word vanuit verskeie oorde gekritiseer dat hulle nie dienste lewer soos wat van hulle verwag word nie.
-
Wellington-kliniek toe nadat inbrekers gebou beskadig
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het sy skok en ongelukkigheid uitgespreek nadat die plaaslike kliniek in Wellington Maandag sy dienste moes opskort weens ’n inbraak wat oor die naweek plaasgevind het.
-
Give some blood and receive a gift
The Western Cape Blood Service (WCBS) is appealing to the public to donate blood, as the blood supply is under severe pressure.
-
Rembrandt Mall vier fees gedurende braaikompetisie
Rembrandt Mall vier fees gedurende braaikompetisie
-
October for focus on road safety across all modes of transport
The Western Cape Mobility Department, on Friday 29 September, launched its 18th instalment of the annual October Transport Month campaign at the Huguenot Toll Plaza near Paarl, which will run throughout the festive season with this year’s focus being
-
Fraudster to pay back the money stolen in tax fraud
A Paarl woman was recently found guilty in the Paarl Regional Court on multiple counts of fraud, forgery, uttering and money laundering at a local transport company, according to Eric Ntabazalila, spokesperson for the National Prosecuting Authority (
-
Sewe kabeldiewe naby Hugenote-tonnel aangekeer by Paarl
Sewe verdagtes tussen die ouderdomme van 25 en 65 is Woensdagoggend deur die polisie en Wes-Kaapse provinsiale verkeer op die N1 naby die Hugenote-tonnel in hegtenis geneem nadat hulle met 310 kg se gesteelde kabels in hul voertuie betrap is.









