Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Haweloses oorweldig Drakenstein
’n Onlangse opname deur die Drakenstein-munisipaliteit het getoon dat bykans 500 haweloses op dié munisipaliteit se strate rondswerf, met die meeste wat waarskynlik in die Paarl aangetref word.
-
‘Sound of Music’ on in CT
Pieter Toerien, with Cape Town Opera, presents a much-anticipated revival tour of the world’s most loved musical, Rodgers & Hammerstein’s The Sound Of Music at Artscape in Cape Town.
-
-
Stadsbestuurder se lot is nog nie finaal beslis nie
Die sage om die kop van die Drakenstein-munisipaliteit se stadsbestuurder, Johan Leibbrandt, is steeds nie afgehandel nie, hangende die bevestiging van ’n hofdatum vir Maart of April 2024.
-
Paarl-Oos-polisie kry nuwe hoof
’n Nuwe stasiebevelvoerder is aan die stuur van die Paarl-Oos-polisie.
-
Dreamer to visionary headmaster
Margaret Gombard (54), the dedicated headmaster of the Early Childhood Development (ECD) Centre at Tiffany’s in Paarl East, is not just an educator; she’s a living testament to the transformative power of perseverance, passion, and a profound belief
-
Kwakende kroos se ma ’n hoender
Al ooit gehoor dat ’n hoenderhen ’n ander voël se kleintjies uitbroei en versorg?.
-
-
Alynah pronk op ‘Sarie’-voorblad
Dit was ’n groot oomblik vir die 17-jarige Alynah Nortje toe sy onlangs as die wenner van die tydskrif Sarie se Nuwe Gesig-kompetisie aangewys is.
-
Stywe vonnis toe te slap vir man wat ereksie-pille gaps
’n Paarlse man wat hom lelik misgis het toe hy in Julie 2022 by ’n Dis-Chem in die Paarl ereksie-pille gesteel en in die hof beland het, is vrygespreek.









