Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ervare Springbokspan aangewys vir RWB kwarteindstryd
Ervare Springbokspan aangewys vir RWC kwarteindstryd.
-
Register to vote!
The Western Cape premier, Alan Winde, visited the Drakenstein municipality on 6 October where he engaged with the public on the importance to register to vote.
-
-
Oktober is ‘spookmaand’
Oktober is bekend as die spokerigste maand van die jaar wanneer Halloween gevier word en mense trek allerhande interessante en spookagtige kostuums aan.
-
Alpakka tydens chaotiese Kaapse storms gebore
Tussen al die stormweer en oorstromings wat twee weke gelede in verskeie dele van die Wes-Kaap ervaar is, het ’n nuuskierige alpakka by die Alpaca Loom & Coffee Shop in die Paarl besluit sy sien nie meer kans vir haar…
-
-
Raadslid verloor haar huis en besittings in brand
Hoewel die raadslid Laurichia van Niekerk die afgelope naweek haar huis en al haar besittings in ’n brand verloor het, het sy dit steeds haar werk gemaak om ander se behoeftes bo haar eie te stel.
-
Eerste Swartlandfees gou hier
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
Wes-Kaapse skole gerat vir matrieks se eindeksamen
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) sê hoewel hier en daar nog aandag aan wiskunde en wetenskap by enkele skole geskenk sal moet word, is die meeste van sy Wes-Kaapse skole gereed vir die nasionale seniorsertifikaateksa
-
Kry hier gratis hulp vir
Die gejaag van die lewe kan soms te veel raak vir ’n mens se geestesgesondheid, maar hulpbronne is vir inwoners by plaaslike klinieke en die Paarl-hospitaal beskikbaar. Die klem val veral op dienste te midde van geestesgesondheidsbewusmakingsmaand,









