Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
KYK | Luiperd op Wemmershoek se damwal gewaar
’n Video van die besonderse waarneming van ’n luiperd wat op die Wemmershoekdam se wal loop, doen die ronde op sosiale media en is wyd en syd gedeel.
-
Paarl-buurtwag stel toep bekend
Die Vrykyk-buurtwag in die Paarl het onlangs ’n toepassing (toep) bekend gestel wat boewe op heter daad sal kan betrap wanneer lede ’n paniekknoppie druk wat die patrollielede binne 15 tot 20 sekondes sal ontvang en hulle ontbied.
-
-
-
Gee meer as vrugtekoek – gee lig
Namate die feestyd vinnig nader kom, wek dit ’n gevoel van kontinuïteit en afwagting – die aarde geseën met reën, wat naatloos oorgaan na ’n nuwe groeiseisoen.
-
Só pas videoplek by die hede aan
Die vooruitgang van tegnologie het talle sakeondernemings gedwing om hul deure te sluit, en een voorbeeld hiervan is die DVD-bedryf.
-
Prokureur vas ná bedrog van R4 m.
’n Paarlse familie het die inhegtenisneming van ’n vermeende boedel-bedrieër verwelkom nadat sy deur die Valke in oorleg met die polisie in die Wes-Kaap vir bedrog ter waarde van R4 miljoen aangekeer is.
-
-
-
Celebrate Garden Day at Avondale
Explore the Avondale Wine Estate’s Open Gardens in Paarl on 21 and 22 October. This event offers you the unique opportunity to immerse yourself in seven exquisite organic spring gardens on the estate.








