Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vure gaan hoog brand
Is jy lus vir ’n regte egte skaapsosatie uit die hartjie van die Karoo? Dan is die Strooidak-Willistonfees net die plek waar jy Vrydag en Saterdag (27 en 28 Oktober) moet wees.
-
-
Cheating in matric exams is ‘simply not worth it’
With the 2023 National Senior Certificate (NSC) written exams commencing on Monday (30 October), the Western Cape Department of Education has issued a stern warning to matric pupils to not incriminate themselves by cheating during the exam, adding th
-
So pronk die Bokke in Parys
Parys is ’n stad waarvan sprokies gemaak word. Die stad van liefde, ligte, kos en wyn en van die mees historiese monumente en kunsversamelings in die wêreld.
-
Barbie gets new sister
The newest addition to Mattel’s range of inspirational dolls is a Barbie doll with Down syndrome, created to allow even more children to see themselves in Barbie, as well as have Barbie reflect the world around them.
-
Drie brande laat vele gesinne dakloos
Nóg drie brande wat hierdie week in Paarl-Oos uitgebreek het, het tientalle gesinne dakloos gelaat. Hoewel geen lewensverlies in die onlangse voorvalle voorgekom het nie, raak die brande wat week ná week uitbreek, ’n bekommernis vir inwoners.
-
Paarl Gim kry nuwe skoolhoof
Die skoolgemeenskap van die Hoërskool Paarl Gimnasium het die nuus van die nuwe skoolhoof, Paul Viljoen, met ope arms verwelkom.
-
Boishaai se Handré sterk goed aan, maar nie vanjaar weer skool toe nie
Die 17-jarige Handré Fourie van Wellington, wat behandeling in die Paarlse staatshospitaal ontvang het nadat hy in ’n ernstige motorfietsongeluk was, se ma, Lydia Fourie, sê hy sterk goed aan.
-
Aan wie se kant is jy?
Die herrie is behoorlik los oor bewerings van rassisme tydens die Springbokke se halfeindstryd teen die Engelse Rose.
-
Paarlse leerder ook flou ná Saterdag se halfeindronde
Yusr Abrahams (12) van die Paarl het Suid-Afrika omtrent aan die gons gehad waar hy in ’n video gesien word waar hy só opgewonde raak tydens die halfeindronde van die Rugbywêreldbeker dat sy ma vir hom suikerwater ingejaag het.









