Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bespreek jou plek vir Piekniek en Musiek
Die Kaap se gunsteling-gesinsmusiekfees, Piekniek en Musiek – Nederburg Sessions, keer op 19 November terug met optredes deur Kurt Darren, Robbie Wessels en Will Linley.
-
Skenk speelgoed vir jong kankerlyers in hospitale
’n Wellingtonner wat uit eie ervaring weet wat dit is om teen kanker te veg, help ondersteun nou ander in hul stryd teen die “vieslike” siekte en het die organisasie Cancer Heroes gestig.
-
Paarl police has a new commander
Restoring trust in the police and creating safer communities free of crimes such as theft, assault and gender based violence (GBV) will be some of the key priorities for Brig Nokuthula Pete, who was recently appointed the new station commander…
-
Ontduik kos-prysstygings só
Met die styging van inflasie en verswakking van die rand het die prys van verskeie groentesoorte, insluitend tamaties en aartappels, saam met hoendereiers en -vleis weens voëlgriep die hoogte in geskiet.
-
Minder tyd om kreef te duik
Dit is dié tyd van die jaar wanneer duiktoerusting vir sommige vakansiegangers aan die Wes- en Suidkus afgestof word ter voorbereiding van die komende kreefseisoen.
-
Roof in Paarl se middedorp steeds onder loep geneem
Die Paarlse middedorp loop al vir ’n geruime tyd onder geweldige gewapende rooftogte en diefstal deur, met winkels in veral Lady Grey-straat wat kort-kort beroof word.
-
Paarliet wat skoondogter aan kanker verloor help ander
’n Inwoner van die Paarl wat vyf jaar gelede sy skoondogter aan kanker afgestaan het, het dit nou sy morele plig gemaak om geld in te samel vir kinders in Drakenstein by wie kanker gediagnoseer is, met ’n groot skenking…
-
-
Register now to vote
The public is reminded that now is the time toe ensure that you ID is in order and that you are correctly registered to vote for the upcoming national and provincial elections in 2024.
-
Waterwerke in DM teen R1,4 miljard opgeknap
Die Drakenstein-munisipaliteit se Paarl-afvalwatersuiweringswerke (WWTW) word oor die volgende drie jaar opgegradeer danksy R1,4 miljard wat deur die nasionale tesourie hiervoor bewillig is.








