Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sluit somer met ‘Weg’-stapfees af
Op soek na ’n onvergeetlike stap-ervaring in die asemrowende platteland, gevolg deur warm kameraadskap om ’n knetterende kampvuur saam met jou familie en vriende? Moenie verder soek nie!.
-
Gareth James tribute to rock
The Bôrdienghuis in Wellington, this month, offers another unforgettable evening of old-school classic rock entertainment with A Night of Timeless Hits: A Tribute to Creedence Clearwater Revival, Smokie, Rodriguez and Cat Stevens by Gareth James & Th
-
‘Dié vereiste nie nuut’, sê departement landbou
Die afgelope Sondag (12 November) se voorbladartikel in die Sondagkoerant Rapport – oor ’n “nuwe” uitvoervereiste wat boere moet nakom en wat oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB) handel – het hewige kritiek ontlok.
-
Bakkie bars deur betonmuur, beland byna in sandput
’n 56-jarige man het ’n noue ontkoming met die dood gehad toe hy Dinsdagmiddag beheer oor sy bakkie verloor, deur ’n soliede betongrensmuur van die Boschenmeer-gholflandgoed gery en byna in ’n sandput op die gholfbaan beland het.
-
Firma buit Paarl Mall-karwagte glo uit
’n Daaglikse fooi van enigiets tussen R40 en R70. Dit is hoeveel karwagte by die Paarl Mall glo aan ’n private veiligheidsmaatskappy moet betaal indien hulle ’n spesifieke deel van die parkeerterrein wil beman, terwyl baie van hulle op ’n…
-
-
Depressie en jou kind/tiener – wat elke ouer moet weet
Hoe weet ’n mens wanneer die woorde “ek wil nie meer lewe nie!” uit jou kind se mond rede tot kommer of net tipiese tienergedrag is? Kinders so jonk as ses spreek soms selfdoodgedagtes uit. Maar beteken dit jou kind…
-
Veilige hawe in Paarl-Oos ná brand herbou
Tania Arendse van Lover’s Lane in Paarl-Oos se hart het plek vir baie, al het sy min.
-
Só sal Drakenstein migrasie uit die noorde hanteer
Dit is geen geheim dat al hoe meer mense die noorde van die land vir die Wes-Kaap verruil nie, met veral ’n instroming van mense na die Kaapse Wynlande en ook die Drakenstein-munisipaliteit.
-
CRIME | MISDAAD
A 41-year-old man appeared in the Paarl Magistrates’ Court on Friday (2 November) on fraud charges after he was arrested for attempting to purchase a cellphone with a fraudulent card. According to Capt Louise du Plessis, spokesperson for the Paarl…









