Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl neem afskeid van voormalige munisipale finansiële hoof
Jacques Carstens, voormalige CFO van Drakenstein-munisipaliteit, is op 22 Augustus oorlede aan fase-vier-maagkanker. Hy word oorleef deur sy vrou, drie kinders en ses kleinkinders.
-
Wellington-seun (13) verdrink in plaasdam
Die Wellington-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 13-jarige seun die afgelope Saterdag (30 Augustus) in ‘n plaasdam by die Behne-boerdery in die Blouvlei-gebied verdrink het. Volgens kol. Johan […]
-
Paarliet se Ikoon-konserte in die spervuur
Promotor Wynand de Villiers het kontroversie in die gesig gestaar ná berigte van onbetaalde kunstenaars en ’n likwidasiebevel teen sy maatskappy, na aanleiding van probleme met die Theuns Jordaan-huldigingskonsert en die kansellasie van die Kurt Darren Ikoon-konsert.
-
Man sterf in vroeëoggend-ongeluk op R101 in Paarl
Een persoon is dood en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in die vroeë oggendure van Sondag 31 Augustus in ‘n ongeluk op die R101 in Paarl […]
-
WCED: Teacher posts stable, but challenges remain
The Western Cape Education Department (WCED) has confirmed that the number of teaching posts in the province will remain unchanged for the 2026 academic year, maintaining the 35 934 positions […]
-
R45-padwerkery vir 3 maande
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur sê hoewel deurlopende padwerkery op die R45 die volgende drie maande sal plaasvind, sal die pad steeds oop wees vir verkeer. Die herstelwerk wat op […]
-
Verkragverhoor gaan voort in November
Die verhoor van die vermeende fotograaf- verkragter het Vrydag (22 Augustus) in die Paarl-streekhof voortgegaan. Achmat Alexander, wat van verkragting en ontvoering aangekla is, het vroeg verlede week skuld ontken. […]
-
Sy ‘collect’ mensestories
Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse […]
-
Rotaract is all passion and purpose
The historic town of Paarl is buzzing with new energy as a dynamic group of young change-makers officially launches the Rotaract Club of Paarl, a youth-led service club affiliated with […]
-
Eerw. ‘Danny’ groet ná marathon
Die einde van sy marathon as leier van die Bethel Congregational kerk is in sig, maar volgens eerw. Daniel “Danny” George het hy nog baie om die gemeenskap te bied. […]










