Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Laaste raadsitting kort van duur; Oosboschstraat op agenda
By Drakenstein-munisipaliteit se raadsvergadering op 13 Desember het vrae vanaf die ANC rondom die burgemeester, Conrad Poole, se beweerde wanadministrasie en die aantygings van rassisme, afpersing en magsmisbruik teen nog ’n senior amptenaar die lig
-
-
Woude gee meer koolstof
In ’n nuwe studie deur honderde wetenskaplikes oor die wêreld heen, insluitend van die Universiteit Stellenbosch, is bevind dat woude wêreldwyd die potensiaal het om ongeveer 226 gigaton koolstof (226 Gt C) op te berg.
-
‘Cadeautje’ vier gee, liefde
Kunswerke in liefde geskep, in liefde gehang, en in liefde gedeel – dít is die Cadeautje-uitstalling met werke van 17 kunstenaars wat van 18 November tot 31 Januarie 2024 in die Breytenbach-galery by die Breytenbach-sentrum in Wellington te sien is.
-
-
Bespreek nou reeds jou KKNK-stalletjie
Alle handelaars, kunsvlyt-entoesiaste, entrepreneurs, bakkers, brouers en ander kundige skeppers kan nou aansoek doen om ’n stalletjie by die 28ste KKNK in Oudtshoorn om jou produkte aan die tienduisende feesgangers, wat Oudtshoorn vir dié fees besoe
-
-
-
Ronnie Samaai was ’n ‘staatsman in musiek en inspirasie vir SA’
Die bekende musiekpedagoog Ronnie Samaai, wat op 7 Desember tuis oorlede is, sal Vrydag (15 Desember) om 11:00 uit die Bethel Congregational Church, Evansstraat, Paarl, ter ruste gelê word.
-
Paarlse Tik-Tok-sensasie gradueer
Om ’n graad in Internasionale Studies te verwerf, beteken gewoonlik dat ’n student die geopolitieke ingewikkeldhede van internasionale betrekkinge bemeester het.









