Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Solidariteit eis skorsing van Paarl-polisiehoof ná ‘rassistiese’ opmerkings
Terwyl die Wes-Kaapse polisie bevestig het dat ’n interne ondersoek begin is ná beweerde rassistiese opmerkings deur die bevelvoerder van die Paarl-polisiekantoor, eis Solidariteit dat dié plaaslike polisiehoof geskors moet word en dreig dat hy ’n ho
-
Paarliet se span wen goud by Afrika-netbaltoernooi
Roderick Fredericks, ’n veelsydige sportman van die Paarl, het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste mens uit die Kaapse Wynland-distrik wat vir die Suid-Afrikaanse mansnetbalspan verkies is en toe sommer goud by die Afrika-netbaltoernooi in Botsw
-
Franschhoekpas weer op weeksdae gesluit
Die Franschhoekpas sal weer weeksdae tussen 08:00 en 17:00 vir herstelwerk gesluit wees. Naweke sal die pas wel volkome oop wees, maar ’n stop-ry-stelsel sal in plek wees.
-
Vragmotors in Bainskloofpas kwel
Inwoners van Bainskloof asook die besorgde bewaringsgemeenskap van Wellington is al vuisvoos oor die voortdurende misbruik van Bainskloofpas.
-
Geniet jazz en sterre by monument
Oudergewoonte bied die nuwe jaar ’n vol program met heerlike vermaak vir die hele gesin.
-
-
WOW Marlene le Roux!
Kunstekaap se uitvoerende hoof, Marlene le Roux, het op 19 Desember ’n Women of Wonder (WOW)-toekenning ontvang by ’n glansryke gala-dinee by die President Hotel in Kaapstad.
-
Paarl Home Affairs not fully operational
The Paarl office of the department of home affairs is currently still only able to offer limited services due to damage caused by a fire in one of the offices last year.
-
Werk aan R301 ‘in Julie voltooi’
Ten spyte van talle klagtes van motoriste en inwoners in die omgewing van Boschenmeer en Val de Vie oor erge verkeersontwrigting is onlangs onthul dat die verbreding van die R301-pad tussen die Paarl en Franschhoek waarskynlik eers teen einde Julie…
-
Candle-lighting ceremony for those grieving the loss of a child
Candle-lighting ceremony for those grieving the loss of a child









