Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Chester soek geregtigheid ná erge pitboel-aanval
Dit is reeds amper twee jaar vandat Chester Swart deur twee pitboel-honde in die Paarl aangeval en vir dood agtergelaat is.
-
Man in Wellington dood toe boom op hom val
’n Man, vermoedelik ’n sekuriteitswag, is Sondagoggend (7 April) opslag dood toe ’n bloekomboom op hom geval het terwyl hy glo besig was met patrollie op ’n vierwielmotorfiets by die Diemersfontein-wynlandgoed in Wellington.
-
Brande op perdeplase aangemeld gedurende storm
Die stormweer wat die Kaapse Wynlande die afgelope naweek ervaar het, het vermoedelik verskeie brande veroorsaak, insluitend by perdestalle en perdeskuilings.
-
Chaotiese Sondag in Drakenstein; wind lei tot skade, talle dakloos
Terwyl die omvang van die skade in verskeie dele van die Wes-Kaap ná die afgelope naweek se verwoestende storm nog bepaal word, is Drakenstein een van die gebiede wat die ergste gebuk gegaan het – met tientalle inwoners wat dakloos…
-
Oord-eienaar sê brand was hel
Toe ’n aggressiewe brand, aangehits deur stormsterkte wind, Sondagoggend (7 April) die gasteplaas Mountain Shadows in die Paarl tref, kon die eienaar net hulpeloos toekyk en totsiens sê vir die historiese geboue.
-
-
-
DM’s next moves – give your input
Widely regarded as a municipality’s five-year business plan, the Integrated Development Plan (IDP) is the single strategic plan that each municipality is required, by the Local Government: Municipal Systems Act 32 of 2000 (MSA), to adopt for the deve
-
Nuwe winkel wil baken van hoop vir diere in nood wees
Maak gereed vir ’n opwindende geleentheid, met die Wellingtonse dierebeskermingsvereniging (DBV) wat sy jongste onderneming ontketen: Wellies Paws-welsynswinkel.
-








