Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Dis tyd vir pinotage en biltong by Rhebokskloof
Kry nou jou kaartjies vir vanjaar se Pinotage- en Biltongfees by die pragtige Rhebokskloof, Agter-Paarl, op 27 en 28 April.
-
Aartappelboere help storm-slagoffers in wynlande met groot skenking
Aartappelboere van Christiana in Noordwes het verlede week hul harte oopgemaak aan inwoners in storm-geteisterde gebiede in onder meer Drakenstein, Stellenbosch, Helderberg en Kaapstad gehelp toe ’n vrag van meer as 30 ton aartappels in die provinsie
-
Service dog denied at Home Affairs
A disabled woman from Durbanville, Cape Town who suffers from post-traumatic stress disorder (PTSD) was shocked when denied entry to the Paarl Home Affairs office this week with her service dog.
-
Exotic Animal World buite Klapmuts ten volle herstel
Net meer as ’n jaar gelede het ’n brand ’n deel van die gewilde Exotic Animal World, beter bekend as Butterfly World, buite Klapmuts beskadig. Maar vandag het dié diereskuiling uit die as herrys en rehabiliteer en huisves oor die…
-
Dele van Klapmuts weer eens sonder krag
Groot dele van Klapmuts sit al weer in die donker nadat ’n tweede Eskom-transformator in een week ontplof het.
-
Jonathan groet kykNET se ‘Koortjies’ ná 4 jaar
Sondagaande vir duisende Pinkster- huishoudings gaan eersdaags nie meer dieselfde wees nie nadat pastoor Jonathan Rubain onlangs aangekondig het hy gaan die gewilde kykNET-gospelmusiekprogram, Koortjies met Jonathan Rubain ná vier jaar as aanbieder verlaat.
-
‘Smeulende rook’ op Paarlberg onder beheer sê KWDM
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het aangemeld dat hy bewus is van “smeulende rook” op Paarlberg in Noorder-Paarl en dat ’n grondspan die situasie monitor.
-
Wag sterf toe boom hom tydens patrollie in Wellington tref
’n Gesin van Klein Parys in die Paarl betreur die dood van ’n vader en eggenoot nadat Alfons Kakwata (47), ’n veiligheidswag, Sondag (7?April) tragies omgekom het toe ’n boom op hom geval het terwyl hy besig was om patrolliewerk…
-
Plaaslike whisky gemaak op Wellington wen groot
Die 2024-Wêreld-Whisky-toekennings (WWA) het onlangs Three Ships Whiskey as die “Wêreld se beste” in sy afdeling by ’n galadinee in Londen aangewys.









