Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl to feature as backdrop to another blockbuster
Paarl to feature as backdrop to another blockbuster
-
Mooie Kendall (6) ryg skoonheidstitels in
Die spontane Kendall Kleinschmidt van Franschhoek het die Paasnaweek vanjaar nie met net een nie, maar sommer drie skoonheidstoekennings weggestap nadat sy aan drie afsonderlike skoonheidskompetisies deelgeneem het.
-
Vrees oor onnies se poste
Talle onderwysers in die Wes-Kaap vrees hul werk is in die gedrang weens die besnoeiing van die onderwysbegroting wat deur die nasionale regering opgelê is.
-
Drakenstein’s got talent
Franklin Abrahams, Founder of Inspirational Events, has launched a talent show, Drakenstein’s Got Talent, and is inviting the youth to take part.
-
21 unieke vertonings by Suidooster
Die Suidoosterfees vier vanjaar ’n volle 21 jaar van vermaak. Om dié mylpaal ekstra spesiaal te maak, word ’n reeks van 21 teaterproduksies teen die kaartjieprys van slegs R21 aangebied.
-
Police increase fees for firearms
Paarl police would like to take this opportunity to inform the community about price increases for firearm applications from 1 April.
-
Lion Park continues to care for cats
The Drakenstein Lion Park, a rehabilitation centre outside Paarl, close to Simonsvlei, has been operational since 1998 and currently houses 21 previously-abused lions as well as one tiger.
-
-
Legal action looms after flooding
Possible legal action against the City of Cape Town can follow, after last years devastating floods which caused widespread damage to farms and businesses along the Berg River in Wemmershoek and Paarl.
-
Nuwe lewe vir gewilde landgoed
In Januarie 2017 is grootskaalse verwoesting in die geskiedkundige plaasgebied van Dal Josafat en Klein Drakenstein gesaai toe ’n bergbrand verskeie historiese plaasopstalle, insluitend die gastehuis en restaurant Augusta Kleinbosch, in puin gelê het









