Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Increase in police-clearance fees
Paarl police would like to take this opportunity to inform the community about the price increases for police-clearance applications from 1 April.
-
Nuwe skoolhoof omarm tegnologie
’n Nuwe skoolhoof is aan die stuur by die Laerskool Paarl Gimnasium.
-
Nuwe Harry Potter op rak – wen een kopie
Ná byna 10 jaar uit druk is dit uiteindelik op oorweldigende aanvraag terug: die Harry Potter-reeks in Afrikaans.
-
Versatile muso performs
If you are a music lover and looking for an enjoyable Sunday afternoon outing, then Frank Pietersen Music Centre is the right place for you. On Sunday, 28 April, one its advanced learners, Matthew Lamprecht, will present a solo recital…
-
Bendelid van die Paarl swaar gevonnis
’n Bendelid, verbonde aan die Paarl, en twee van sy makkers is verlede week jare lange tronkstraf opgelê vir hul betrokkenheid by misdaad in Muizenberg in Kaapstad.
-
Parkeerfiasko in die Paarl se sakekern; soveel motoriste betaal nie
Bykans 70% van motoriste wat van betaalde parkering in dele van Lady Grey- en Hoofstraat in die Paarl gebruik maak, weier om vir parkering te betaal, wat gedeeltelik daartoe bydra dat Minitzers Management Services, die groep wat parkering hier regule
-
Drakenstein-inwoners se pos in kamer weggesteek
Die Paarlse Poskantoor, wat veronderstel was om in Augustus 2022 in die ou Telkomgebou op die hoek van Hoofstraat en Bo-Lady-Greystraat te open, staan steeds toe agter slot en grendel, met slegs een beknopte kamer wat oop is vir die…
-
Aksie kom teen maatskappy wat boumateriaal langs Bergrivier stoor
Hoewel die Drakenstein-munisipaliteit bevestig het dat sy regsdienste sal intree teen ’n boumaatskappy wat glo ’n stuk grond langs die Bergrivier vir die berging van sy boumateriaal gebruik, beweer dié betrokke maatskappy die munisipaliteit het hom t
-
Sogenaamnde Wellington verkragter ‘vrees vonnisoplegging’
Die sogenaamde Wellington- reeksmoordenaar en -verkragter Johan Williams (52) het die afgelope Maandag (15 April) in die Kaapse hooggeregshof voorgekom, waar sy vonnisoplegging nogmaals uitgestel is.
-
Paarlse oud-rugbyafrigter wil skorsing omkeer
’n Voormalige Springbok-rugbyafrigter van die Paarl en GOOD-parlementslid gaan teen sy skorsing uit dié party appelleer nadat die party sy lidmaatskap verwyder het en hom as lid van die Wes-Kaapse wetgewer geskors het, berig Netwerk24.









