Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Bejaarde (66) en sy kleinneef deur taakspan ‘gemartel’
Thomas Geduld, ’n 66-jarige bejaarde inwoner van Wellington, eis geregtigheid nadat lede van die polisie se teen-bende-eenheid hom en sy neef se seun (kleinneef) glo tydens ’n optrede by sy huis in Crawfordstraat “gemartel” het.
-
Wellingtonners keelvol oor stank, maar DM het ’n plan
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede naweek weer in die spervuur beland te midde van die voortslepende stank afkomstig van sy Wellington-afvalwatersuiweringsaanleg, wat glo veroorsaak word deur veldbrande wat die aanleg se ou rypwordingsdamme bereik.
-
Come support fundraising event for two boys
Brighter Futures Foundation, in partnership with Pegg Events Management, is thrilled to extend a heartfelt invitation to a special fundraising event scheduled for Freedom Day, 27 April. The event will take place at Klein Nederburg Secondary School in
-
Gevangenes in klubrugby kwel sommiges
Dit is ’n alombekende praktyk vir gevangenes met ’n passie vir rugby om vir hul plaaslike klubs te speel en sodoende rehabilitasie te bewerkstellig.
-
-
Vonnis vir moord uitgestel
Die vonnisoplegging van die verdagtes in die moordsaak van die bejaarde Joan Joyi van die Paarl is verlede week in die hooggeregshof in Kaapstad uitgestel.
-
Hugenote bied ‘West Side Story’ aan
Liefhebbers van musiekblyspele kan uitsien na nog ’n produksie van hoogstaande gehalte wanneer leerders van Hugenote Hoërskool in Wellington West Side Story op die planke bring.
-
Chris het fietsry op sy ‘nuwe hart’
As iemand ses jaar gelede vir Chris Truter en sy gesin gesê het hy gaan vanjaar aan die Kaapstad-fietstoer deelneem, sou hulle seker gedink het dis ’n bogstorie.
-
Hacking away so fynbos flourishes
It is a chilly Saturday morning on the foothills of the Simonberg Mountains. Autumn is in the air, but it is a beautiful morning with spectacular views over the Cape Winelands with Table Mountain in the distance. The sun gradually…









