Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verborge musiektalent in Drakenstein gesoek
Die jaarlikse talentkompetisie Global Spotlight Talent Search is weer op soek na verborge talente in die Drakenstein-vallei.
-
Drie vas ná nóg ’n rooftog by Sterns in die Paarl
Die vinnige reaksie van die Paarl-polisie in samewerking met private sekuriteit het uiteindelik tot die inhegtenisneming van drie rowers gelei.
-
-
BMW, Suzuki los voor
BMW – sekerlik een van Suid-Afrika se gewildste luukse handelsmerke – het verlede Woensdagaand met die louere weggestap toe sy weelderige 7-reeks-sedan as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys is.
-
Dramatic journey into digital world
Your favourite dude, Dean September, returns in “Dude! Wa’s My Phone?”. Award-winning Jeremeo Le Cordeur writes and performs this theatrical offering from Vulture Productions, set to run at Artscape in Cape Town from 4 to 8 June.
-
Ergernis oor verkiesingsplakkate
Die Drakenstein-munisipaliteit het politieke partye gemaan om die munisipaliteit se verordeninge oor die aanbring en afhaal van verkiesingsplakkate behoorlik na te kom.
-
Só sal ons die geliefde onnie Adelaide Vogt onthou
’n Geliefde oudonderwyser van die Hoër Meisieskool Paarl (HMS) is onlangs ná ’n lang siekte dood.
-
Kry jou entstof
Die nasionale departement van gesondheid het die publiek aangeraai om die griep-entstof te kry om infeksies gedurende die komende winter te voorkom.
-
Harold Adams vereer vir atletiek-bydrae
Harold Adams (58), ’n boorling van Simondium, is ’n naam eg aan Suid-Afrika, maar ook aan die Boland, vir sy bydrae tot atletiek, en die breër sportlandskap in Suid-Afrika, asook internasionaal.
-
Luister (en sing) saam na komvandaan-reggaemusiek
Om opnuut klem te lê op die Afrika in Afrikaans, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ’n gratis reggae-konsert op Afrikadag op Saterdag 25 Mei 2024 aan. Die gewilde Wes-Kaapse Conquerors Reggae Band sal gaste by die bistro aan…








