Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
‘Do not click on unknown links’ – Paarl police
Paarl police have cautioned residents, following an increase in fraudulent activities in recent months, not to be misled by people through links in their emails, SMS messages, and social media. These, once clicked on, lead to fake websites aimed at…
-
Bewaarder van Drakenstein-gevangenis deur tralies aangerand
Ntuthuzelo Mayekiso (29) van Khayelitsha wat in 2018 skuldig bevind is aan die moord op sy 14 maande oue dogter, Lindokuhle Kota, het verlede Donderdag (15 Mei) na bewering ’n bewaarder van die Drakenstein Korrektiewe Dienste buite die Paarl, waar…
-
Een vrouetoilet by Dal Josafat
“Vir die afgelope vyf weke is daar net een werkende toilet vir vroue by die Dal Josafat-stadion.”.
-
Worcester se Elwira Standili nuwe aanbieder van ‘Koortjies’
Elwira Standili, die immergewilde gospelsangeres van Worcester, is aangewys as die nuwe aanbieder van Koortjies – kykNET se gospelprogram wat vir vier jaar deur Jonathan Rubain aangebied is.
-
-
Winkelsentrum kom gou in Saron
Dit was sy ma se laaste wens wat ’n man aangespoor het om sy droom te verwesenlik.
-
Sandilands toer ‘Land & Sand’
Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant Neil Sandilands het in April bevestig dat hy en sy orkes (Schalk Joubert, Frank Freeman en Ronan Skillen) hierdie winter wéér ’n landswye toer onderneem.
-
Broers speel saam vir SA
Twee broers van Wellington, Franco en Jadrian Lielieveld, gaan albei vir Suid-Afrika by die 2024 Afrika-skaak -jeugkampioenskap verteenwoordig.
-










