Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Braaibroodjie Challenge: Winemakers show just how . . .
The Paarl Wine Route just wrapped up its first-ever Braaibroodjie Challenge at the scenic Nederburg Wine Estate, and oh boy, did it grill up a storm of fun, flavour and fierce competition. Picture this: local wineries and their merry bands…
-
Sampioen-jag wag op Delheim
Sampioen- en natuurliefhebbers sal vanjaar weer die geleentheid kry om saam met ’n kundige gids ’n naweek te beleef wat gewy is aan wilde sampioene in die woude van die bekende Delheim-wynlandgoed in Stellenbosch, asook om ’n verskeidenheid kulinêre
-
Boishaai en Rondebosch betrokke in rasseherrie, voorval word ondersoek
Die afgelope naweek se sportbyeenkoms in die Paarl tussen die Hoër Seunskool Rondebosch van Kaapstad en die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) het op ’n suur noot geëindig toe Paarlse seuns na bewering rassistiese uitlatings teenoor twee swart leerde
-
Visser inspireer in stryd teen kanker
Die 81-jarige tannie Elze Visser helder die wêreld rondom haar op met haar kleurvolle pienk hare, en dit als om meer bewusmaking te skep oor kanker.
-
Veiligheid en higiëne oor Sakekamer-koffie bespreek
Veiligheid en higiëne oor Sakekamer-koffie bespreek
-
Onderonsie in Gouda lei tot man se dood nadat polisie hom skiet
Gouda-inwoners het Donderdag (23 Mei) toegekyk hoe ’n lid van die Tulbagh-polisie na bewering ’n inwoner doodgeskiet het nadat ’n geskil tussen vroue van dié dorp ontstaan het en die polisie ontbied is.
-
-
Gesin in hul huis in Berg-en-Dal, Wellington, deur vier rowers oorval
’n Huisgesin in Argylstraat in die Berg-en-Dal-buurt in Wellington is Vrydagoggend (24 Mei) deur rowers in hul huis aangehou nadat vier mense die inwoners vroeg die oggend in hul slaapkamers oorval het.
-
LUISTER | Suid-Afrika se geliefde Liedjieboer stel nuwe enkelsnit bekend
Die legendariese, immergewilde en baie geliefde Suid-Afrikaanse sanger, musiekregisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, is terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat diep tref.
-
Polisie in Paarl-Oos min tyd vir dronkbestuurders
Die Paarl-Oos polisie sal nie twee keer dink om motoriste wat onder die invloed van alkohol bestuur vas te vat nie. Die is die waarskuwing wat die polisie die afgelope naweek in die gemeenskap uitgestuur het.










